NUWE TEGNOKRASIE
Kaptein Cyril, span die seile!
Die dae van huiwerigheid en die ‘long game’ is verby. Cyril Ramaphosa het ’n kabinet met meer tegnokratiese as ideologiese instinkte wat Suid-Afrika weer ’n suksesstaat kan maak, maar net as hy self die sweep laat klap, skryf MAX DU PREEZ.
NUWE TEGNOKRASIE
Kaptein Cyril, span die seile!
Die dae van huiwerigheid en die ‘long game’ is verby. Cyril Ramaphosa het ’n kabinet met meer tegnokratiese as ideologiese instinkte wat Suid-Afrika weer ’n suksesstaat kan maak, maar net as hy self die sweep laat klap, skryf MAX DU PREEZ.
Deel
DIE vorming van die regering van nasionale eenheid (RNE) was wonderlike nuus vir Suid-Afrikaners wat smag na effektiewe regering, vreedsame naasbestaan en vooruitgang. Maar dit is nie ’n gebeurtenis nie, bloot die begin van ’n komplekse proses wat sterk, dapper en strategiese leierskap gaan verg om werklik te slaag.
Die ineenstorting van die RNE kan net beteken dat reaksionêre, ou-styl Afrikaniste en rent-seekers* à la Zanu-PF die mag gaan bekom. Dit sou katastrofies wees.
SAS RNE hét ’n kaptein: Cyril Matamela Ramaphosa. Sy bevelspan en manskappe sedert 2018, en soms sy gebrek aan innerlike oortuiging, het hom by tye in die steek gelaat en hy het toegelaat dat die skip soms in die stormwaters beland of gevaarlik na aan die rotse vaar...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die opkoms en ondergang van Julius
Hoekom die eenheidsregering sal hou
MKP het nié die ANC van sy sondes verlos nie
Raadpleeg alle partye, nie net dié in die RNE
Wat Cyril vir sakemense gesê het
Beter binnelandse sake, beter SA
Liberals en die comrades in een kabinet?
RNE: ’n Brose blom én bron van hoop
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.