Waarmee kan ons help?
Ons span werk regoor Suid-Afrika, van Beaufort-Wes tot Oos-Londen, so stuur vir ons e-pos en ons sal so gou as moontlik kontak maak.
Kontaksentrum vir intekenaars: Tel: 0860 52 52 00
Die beste tyd om te bel is 6vm–3.30nm SA tyd (GMT +2) Maandag tot Vrydag.
Kry die app
Lees nuwe uitgawes op ons app vir Apple-, Huawei- of Android-toestelle. Die app is gratis om te installeer, maar jy moet 'n intekenaar wees om die meeste inhoud daar te kan lees.
WAT WIL JY VANDAG DOEN?
- Stuur 'n nuuswenk of vra oor 'n artikel: redaksie@vryeweekblad.com
- Skryf 'n brief aan Vrye Weekblad: redaksie@vryeweekblad.com
- Vra oor jou registrasie of intekening: Lees ons FAQs-bladsy or probeer ons kontaksentrum by Tel: 0860 52 52 00 of redaksie@vryeweekblad.com
- Vra oor ons bemarking: redaksie@vryeweekblad.com
- Meld 'n tegniese probleem aan: Stuur 'n e-pos na terugvoer@vryeweekblad.com met soveel as moontlik inligting oor die probleem.
- Deel ons artikels elders (aanlyn of gedruk): redaksie@vryeweekblad.com
PLAAS 'N ADVERTENSIE
Kontak ons verkoopspan by websitesales@arena.africa of praat met:
- Eben Gewers, ons advertensiehoof, by gewerse@arena.africa of +27 11 340 3878/+27 82 374 6287
RSS
Ons het ’n reeks RSS feeds vir Vrye Weekblad en sy individuele seksies. Kry die volledige lys hier.
ARENA HOLDINGS SE SEB-STATUS
Arena Holdings (voormalig Tiso Blackstar Group) is die uitgewer van Vrye Weekblad (as deel van 'n gesamentlike onderneming met Vrye Weekblad) en ander publikasies. Blackstar Holdings Group lewer 'n Vlak 4-bydrae tot swart ekonomiese bemagtiging (SEB) op die algemene verslagkaart soos bepaal deur die Department van Handel en Nywerheid.
PERSKODE
Vrye Weekblad voldoen aan die vereistes van die Suid-Afrikaanse Persraad se Perskode vir die land se gedrukte en aanlyn-media. Die kode vereis nuus wat waar, akkuraat, regverdig en gebalanseerd is.
As ons nie aan hierdie vereistes voldoen nie, skakel asseblief die Persraad se openbare verteenwoordiger by Tel: +27 11 484 3612. Jy kan ook die ondersoekbeampte kontak by khanyim@ombudsman.org.za of jou klagte lug by www.presscouncil.org.za.