DAAR is min woorde so ongemaklik soos ontwrig of ontwrigter. Dit dui op ’n gebeurtenis of mens wat die status quo radikaal en permanent verander.
In 1440 ontwrig Johannes Gutenberg Europa met sy uitvinding van die drukpers. Voor die drukpers is kennis en inligting met die hand op papier geskryf en was dit net vir ’n beperkte groep mense toeganklik. Met die koms van die drukpers het dit egter vir almal beskikbaar geword.
Die sleutel tot kennis is inligting. En kennis en inligting is mag. Die koms van die drukpers het beteken dat ’n klein groepie magshebbers, die inligting-elite, hul monopolie en alleenreg op kennis en inligting verloor het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.