KITSKENNIS | Dié tegnologie maak kuns óf kuns-mis $69.3 miljoen werd

KLINK SLIM OM DIE BRAAIVLEISVUUR

KITSKENNIS | Dié tegnologie maak kuns óf kuns-mis $69.3 miljoen werd

Sogenaamde NFT-tegnologie het onlangs van ’n voorheen obskure webontwerper een van die wêreld se waardevolste lewende kunstenaars gemaak. WILLEM KEMPEN het probeer uitvind wat ’n NFT sou wees, maar wees gewaarsku: Hy is self nie heeltemal seker nie.

“My vriend Fanie sê: ‘Begin by die begin. Wat is ’n NFT in Afrikaans?'”

In Engels verwys “fungible” na iets wat uitruilbaar of verwisselbaar of vervangbaar is, so “non-fungible” moet min of meer iets wees wat nié al daardie dinge is nie. ’n “Token” in hierdie konteks is ’n soort bewys van iets se bestaan, so ons kan dit dalk ’n koepon of ’n sertifikaat of iets dergeliks noem. Kom ons kies “nie-verwisselbare koepon”, minstens totdat iemand met iets beters vorendag kom.

Goed, so wat is ’n nie-verwisselbare koepon (NVK)?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.