Oor skoorsteenveërs en iemand wat die Britse...

DIASPORA-DAGBOEK

Oor skoorsteenveërs en iemand wat die Britse middelklas-ekonomie verstaan

Louis Oelofse skryf uit Bonn oor ’n Duitse winter sonder Russiese olie en gas; Piet Croucamp skryf oor Rishi Sunak se meteoriese opgang in die Britse politiek; en dan is daar soos gewoonlik vyf goed wat jy vandag moet weet.

  • 25 Oktober 2022
  • Daagliks
  • 7 min om te lees

Goeiemôre

1. Xi Jinping is vir ’n rekord- derde termyn as hoofsekretaris van die Chinese Kommunisteparty en dus ook as president van China verkies. Dit beteken hy is moontlik die magtigste Chinese leier sedert Mao Zedong. (Jinping het waarskynlik nou nuwe motivering om verset teen sy regime te onderdruk, maar hy gaan sy hande vol hê in ’n land wat voor ’n rits ekonomiese krisisse te staan is.)

2. Die Proteas se eerste wedstryd van die T20-Wêreldkampioenskap – teen Zimbabwe, meer as ’n week nadat die toernooi begin het – het uitgereën. (Ten minste het ons nie dié keer teen Duckworth en Lewis verloor nie.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.