Eiersuiers, winsbejagters en smeerkoek vir ’n was-koning

DONDERDAG MET DEBORAH

Eiersuiers, winsbejagters en smeerkoek vir ’n was-koning

Vyf goed wat jy vandag wil weet, Deborah Steinmair sê die wêreld is nou alle kluts kwyt, en Willem Kempen verwag die ergste vir Gauteng se hoofweë.

  • 27 Oktober 2022
  • Daagliks
  • 5 min om te lees

Goeiemôre!

1. ’n Russiese superseiljag ter waarde van R9 biljoen, die Nord, is op pad Kaapstad toe en Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, wil hom – of is dit haar? – toestemming weier om te dok. (Tsek, ons jag jou weg.)

2. Kannaland se munisipaliteit skuld Eskom R60 miljoen. Hulle voormalige burgemeester, Jeffrey Donson, is weer aangestel, ondanks die feit dat hy in 2008 skuldig bevind is aan statutêre verkragting. (Kannaland dan nie.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.