Ek het my hande aan die saligheid belowe

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

Ek het my hande aan die saligheid belowe

Van uitstel kom nie altyd afstel nie en soms is niksdoen 'n salige luukse om te koester, reken ons boekeredakteur.

Liewe vriende

Hoekom doen ons so graag enigiets anders as die taak op hande? Hoekom wag ons totdat ’n molshoop ’n berg word voordat ons dit aandurf? Elke oggend moet ek my inboks skoonmaak soos die Klein Prinsie die kremetarte op sy planeet moes uitroei. As ek dit nie doen nie, lê daar die volgende dag 200 gemorsposse en ongevraagde nuusbriewe.

Ek ken skrywers wat elke kas in die huis sal regpak en al die rekeninge betaal eerder as om te gaan sit en skryf...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].