Die moedeloosheid in die oë van armoede + geluk uit ander se geluk

SALIGE SONDAG

Die moedeloosheid in die oë van armoede + geluk uit ander se geluk

ANNELIESE BURGESS vertel van die meisie wat aan haar venster klop en vra vir kos vir haar ouma, en delf in die verhewe gesindhede van die Boeddhistiese filosofie. Sy sê moenie dat negatiewe donners jou lewensvreugde steel nie. Daar is ook aanbevelings oor wat om te eet, lees, kyk en luister.

Goeiemôre

Met die besluit om Vrye Weekblad finaal toe te maak, kom maande se wroeging tot 'n einde. Vir ons almal is dit 'n diep, diep hartseer. As dit nie vir VWB was nie het ek nooit weer in Afrikaans begin skryf nie. Ek sal iets oor hierdie kosbaarheid te sê hê in een van ons laaste uitgawes, want ek wil eers my gedagtes orden. Maar intussen probeer ek ook dink en werk aan idees vir hoe ons die gees van Vrye Weekblad op 'n ander manier kan laat voortleef.

Maar nou eers iets anders – twee drade wat ek hoop in die uitskryf daarvan bymekaar sal kom. Ek probeer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].