Hou jou kop omhoog en jou verwagtinge laag

EN GEE, GEE, GEE

Hou jou kop omhoog en jou verwagtinge laag

Die werklikheid van die afgelope twee jaar het haar geleer om haar verwagtinge regtig baie laag te hou, skryf CELESTE CAMPHER.

SOOS die jaar vinnig einde se kant toe staan, besin die meeste van ons oor die 2020-’21 Covid-borrel. Ek dink dis veilig om te sê dat wat ons ook al van 2020 verwag het aan die einde van 2019, is glad nie wat op die ou einde verwerklik is nie, en dieselfde geld waarskynlik ons verwagtinge vir 2021. 

Die meeste van ons het verwag dat dinge vanjaar na normaal sou terugkeer en gedink die pandemie sal einde se kant toe staan. Maar hier is ons nou, sowat 600 dae sedert die inperking begin het, en ons is steeds in ’n ramptoestand, dinge is baie ver van normaal af en die coronavirus het weer eens sy kop uitgesteek vir die verwagte vierde vlaag vir die feestyd.

Teen hierdie agtergrond is my raad aan myself en lesers om jou kop omhoog en jou verwagtinge laag te hou...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.