Celeste Campher

Akademikus

Dr. Celeste Campher het die grade B.Com., B.Com Hons., M.Com. én Ph.D. aan die Universiteit van die Vrystaat verwerf. Sy is sedert 2011 ’n ekonomiedosent by haar alma mater en het voor dit vir sewe jaar (2003 – 2010) as ’n staatsamptenaar in die kantore van beide die premier en die provinsiale tesourie van die Vrystaat gewerk. Dié Kimberliet woon tans in Bloemfontein saam met haar man en vier kinders.

Menings & Debat
Studiegeldtekort álmal se probleem
Menings & Debat
’n Entstof teen korrupsie, en ander groot drome
Menings & Debat
Honger na opvoeding: ’n wonderlike probleem?
Menings & Debat
Die koei wat aanhou melk gee
X