As die loomheid van die Vetmaakvlakte jou soos ’n miskruier aanpor

AMPER WEER SOOS DIT WAS

As die loomheid van die Vetmaakvlakte jou soos ’n miskruier aanpor

Ná al die maande toe die inperking 'n voorheen alledaagse besoek aan 'n wildreservaat moeilik gemaak het, het MARYKE ROBERTS opnuut ontdek waarom plekke soos die Addo-olifant- Nasionale Park so spesiaal is.

MET die pandemie het Addo voor een van die grootste uitdagings van sy 90-jarige bestaan te staan gekom: hoe om sonder die gereelde stroom plaaslike en veral buitelandse besoekers sy bewaringstaak vol te hou.

Die goeie nuus is dat besoekersgetalle nou stadigaan begin herstel, wat dit 'n bietjie makliker maak om na die park se magdom spesies om te sien. 

Hoewel Addo in 1931 geproklameer is met die uitsluitlike doelwit om die Oos-Kaap se laaste 11 Afrika-olifante te beskerm, is die park deesdae amper net so bekend vir die fassinerende gogga wat so graag in die grootvoete se mis werskaf: die miskruier. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.