Seks is soos fietsry …

SÓ MAAK MENS

Seks is soos fietsry …

As jy eers opklim, kan jy dit regkry. ’n Leser se stuitige rympie en 'n spul stout limerieke het MARITA VAN DER VYVER aangehits om die laaste seksrubriek van die jaar in die vorm van 'n stukkie spontane praatpoësie aan te bied.

O GONNA, nou raak dit omtrent gesellig hier op ons stasie. Soos in die goeie ou dae toe luisteraars soms grappies of rympies vir Só maak mens gestuur het, het ek ook vandeesmaand 'n versie van 'n leser ontvang. Piet Luckhoff het dié prettige rympie uitgedink na aanleiding van ons rubriek oor skelmpies:

So gepraat van bokke en wandaad oor die draad.
En statistieke waarop Marita haar verlaat.

Vertel my tog hoe 'n ram dit vermag,
sonder 'n ooi wat anderkant wag?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.