Om nóú te lag gaan die hele begrafnis bederf

'N HOUVAS OP DIE LEWE

Om nóú te lag gaan die hele begrafnis bederf

ANNELIESE BURGESS bring hulde aan die vertroostende rol van 'n begrafnisondernemer wat stilweg sy ding doen, en vertel van onverwagse humor wat sy kop uitsteek wanneer jy dit die minste verwag.

JARE gelede was daar ’n wonderlike televisieprogram genaamd Six Feet Under. Die payoff line was: When death is your business, what is your life? Dit het gehandel oor ’n wanfunksionele familie in Los Angeles wat ’n begrafnisonderneming bestuur, en dit was donker en baie snaaks. Ek het weer aan die karakters in dié reeks dink toe ek my pa se begrafnis help reël het.

Mens maak maklik grappies oor die manne in swart pakke, maar ek het die afgelope week opnuut respek gekry vir die rol wat hulle vervul as die nerwe rou is en die hartseer vlak lê.

Ná my pa se heengaan het ek die hulp ingeroep van die derdegenerasie-familieonderneming op Komani wat al twee vorige begrafnisse in ons familie behartig het. Garth se nommer was nog op my foon. Hy antwoord binne enkele luie en ek word oorkom deur ’n diep dankbaarheid vir sy saaklike beheerneem van die situasie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.