15 vrae vir Churchil Naudé

AGTERBLAD

15 vrae vir Churchil Naudé

Dié rapper en digter van Mitchell’s Plain werk aan twee albums. In Vir my ma se kinners beoog hy om geen sensitiewe bliksems se brose siele seer te maak nie, maar in Sondaar swem hy aan die diep kant. LAUREEN ROSSOUW vra die vrae.

1. Verduidelik jouself in ’n hashtag?

#sondaar

2. Hoe en wanneer het jy begin?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.