15 vrae vir Pieter Odendaal

AGTERBLAD

15 vrae vir Pieter Odendaal

Dié digter, dramaturg en skryfkunsdosent by die Noordwes-Universiteit se debuutbundel, Asof geen berge ooit hier gewoon het nie, is in 2019 met die Ingrid Jonker-prys bekroon. Ontaard, sy tweede digbundel, het vanjaar die Eugène Marais-prys en die Nasionale Instituut vir die Geestes- en Sosiale Wetenskappe se poësieprys gewen. LAUREEN ROSSOUW vra die vrae.

1. Beskryf jouself in ’n hashtag?

#Busybody

2. Wat lees jy eerste ding elke oggend?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.