Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15 vrae vir Nicolaas Maritz
Dié multimediakunstenaar van Darling werk tans in sy ateljeehuis, die Maritz Museum, aan die volgende geïllustreerde kinderboek oor voëls, timmer voortdurend aan klankskappe (klank-collages van musiek-loops en digitale klanke) en berei voor vir 'n tentoonstelling met die Namibiese landskap as tema. LAUREEN ROSSOUW vra die vrae.
Deel
1. Beskryf jouself in ’n hashtag.
#heeltyd_besig_met_my_eie_kop_se_kak
2. Waarna luister jy as jy werk of in jou kar is?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Turn on, tune in, branch out
Onbekende akteurs en langpad-voorstelle
Mengels in Amerika
15+5 vrae met Toast Coetzer
15 vrae vir Carla MacKenzie
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.