Mengels in Amerika

WELKOM IN DIE PADDADYS!

Mengels in Amerika

DOMINIQUE BOTHA en haar gesin besoek Amerika en sy besef elke land is 'n santekraam: uiteenlopend, maar almal op pad na dieselfde bestemming.

Soontoe

My tweeling, kom ons noem hulle Castor en Pollox, het matriek “ge-slam dunk”. 'n Beheptheid met basketbal oorheers tot hulle woordeskat. My man, kom ons noem hom die kaptein, ken 'n goedhartige Suid-Afrikaner wat kaartjies vir 'n reeks wedstryde kon optower.

Vir die tweeling is dit die verwesenliking van 'n wonderwerk. Ek gaan saam om te kyk hoe hulle basketbal kyk. Hulle Amerikaanse droom: die NBA en $1-pizzaskywe. Vir ons oudste seun, wat onlangs 'n graad in wiskunde behaal het (kom ons noem hom Rain Man): om vet mense te tel. Al die sibbes het 'n soettand vir syfers. Ek aarsel om 'n besoek aan 'n Frida Kahlo-uitstalling voor te stel. “Hoekom sou iemand 'n vrou met 'n snor wou sien?" wil die tweeling weet...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.