Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15+5 vrae met Toast Coetzer
Sy regte werk is joernalis (hy is die reisjoernalis by Weg!), sy side-hustle is toergids en sy tiende aan die samelewing is sy betrokkenheid by die maak van Ons Klyntji. Soms speel hy die fool in sy band, The Buckfever Underground. LAUREEN ROSSOUW vra die vrae.
Deel
1. Beskryf jouself in ’n hashtag.
#southafrican
2. Wat luister jy in jou kar? Die album waarna jy die meeste luister?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Romanties en rof tegelyk, kuns van hier én daar
Maklike kos vir eensame dae
Stylvolle toilette en Churchill-wyshede
15 vrae vir Carla MacKenzie
15 vrae vir Rika Sennett-Borthwick
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.