Morsige menseverhoudings, bloed en derms

WITTEBROOD EN SUSTERS

Morsige menseverhoudings, bloed en derms

DEBORAH STEINMAIR lees graag oor dit wat mense soggens uit die bed laat opstaan, hoe hulle die lewe en verhoudings navigeer. Dis geen piekniek nie.

VIR my is daar geen doek, geen agtergrond of dekor so aangrypend soos die menslike psige nie; geen verhoog so bloedig nie soos die slagveld van interpersoonlike verhoudings, die dinamika tussen mense. Hou maar jou spioenasie-intriges en forensiese getuienis bloedig oopgekloof tot op die been. Ek wil weet wat mense uit die bed laat opstaan en voortgaan met die lewe.

Ek het twee boeke gelees waarin die kollig val op die huishoudelike, die klein, terloopse oomblikke tussen mense. Albei skrywers het ’n oog vir die negatiewe ruimtes, vir dinge wat ongesê bly, vir die afwesige wat dringend en ewig aanwesig is.

Die eerste is ’n interessante en ambisieuse dokument – die roman word vertel in die vorm van briewe, lysies, dagboekaantekeninge, die gasteboek van ’n hotel en transkripsies van gesprekke, onder meer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.