Romanties en rof tegelyk, kuns van hier én daar

TEEVEE EN HIGH-FIVERS

Romanties en rof tegelyk, kuns van hier én daar

ALI VAN WYK resenseer 'n romantiese reeks met al die komplikasies van die werklike lewe, asook die storie van prins Andrew se berugte TV-onderhoud oor sy betrokkenheid by die Epstein-sage. NICOLAAS MARITZ lys sy gunsteling-mede-kunstenaars uit Suid-Afrika en elders.

  • 24 Mei 2024
  • Vrye Tyd
  • 4 min om te lees
  • artikel 18 van 29

Teevee

Ali van Wyk se aanbevelings:

TV-film: Scoop
Platform: Netflix
Regie: Philip Martin
Akteurs: Billie Piper, Gillian Anderson, Rufus Sewell..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.