15 vrae vir Misi Overturf

AGTERBLAD

15 vrae vir Misi Overturf

Dié kreatiewe konsultant en interieurspesialis van die Paarl is bekend vir haar entoesiasme en toewyding as mede-aanbieder van die kykNET-program In die Sop. LAUREEN ROSSOUW vra die vrae.

1. Wat laat jou elke oggend uit die bed spring?

Die idee dat ek elke dag iets nuuts en betekenisvol kan skep.

2. Wat is jou oggendroetine?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.