Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15+ vrae aan Nico Scheepers
Hy is die skrywer en regisseur van die TV-familiesage Nêrens, Noord-Kaap (Multichoice), en die misdaadrillerreeks Donkerbos (Showmax). Die storiemaker Nico Scheepers het al vyf Fiësta-teatertoekennings ontvang, en in 2018 die Fleur du Cap vir Beste Nuwe Regisseur. LAUREEN ROSSOUW vra die vrae.
Deel
1. Beskryf jouself in 'n hashtag?
#BiltongEnMiyazaki
2. Wat is jou superpower?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15+ vrae aan Marthinus Basson
15+ vrae aan De Klerk Oelofse
15+ vrae aan Nina Swart
Ian Roberts is terug in die dorp
15 vrae: Mandri Sutherland
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.