Ons het nie meer leiers nodig nie; dis tyd vir bokdink

KUDDEMENTALITEIT

Ons het nie meer leiers nodig nie; dis tyd vir bokdink

Met die DA se soeke na ’n nuwe leier wonder JAN HORN of ons nog hoegenaamd leiers nodig het. Pleks van soos skape agter ’n wagter aanloop, kan ons mos soos bokke self plan maak? Hy meen dis tyd dat ons ons eie sake bestuur, en hy stel ondersoek in na hoe “leierlose" lande dinge doen.

EN só val die Blou Trein uitmekaar. Helen hou vol sy het vir hom gesê hy moesie dit en hy moesie dat doen nie, maar hy wil mos nie hoor nie. En kyk waar sit hy nou. Op John Loudermilk se Blue Train ... “on the heartbreak railroad line".

En nou begin die stryd om leierskap weer. Want daar moet mos altyd ’n leier wees. Of moet daar? Het ons nog politieke leiers nodig? Nou dat  die Blou Trein ontspoor het, wonder ek oor leierskap. En oor bokke en skape.

Bokke doen, skape volg..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.