Suur EFF-leiers gaan nie ons vreugde óf ons trotse swart...

LAND VAN DROME

Suur EFF-leiers gaan nie ons vreugde óf ons trotse swart rugbygeskiedenis steel nie

Politieke leiers wat op haat en verdeeldheid floreer, moet ’n bietjie oor die geskiedenis van rugby gaan oplees, want die res van ons Suid-Afrikaners wil hê ons kinders moet soos Siya skitter, skryf JUSTICE MALALA.

DAAR is ’n Suid-Afrika daar buite. Dis óns Suid-Afrika. En in ons Suid-Afrika vier ons mense se sukses, hoe groot of klein ook al. In ons Suid-Afrika lag ons graag, selfs terwyl ons die verlammende negatiwiteit verwerp waaronder baie wil hê ons moet leef.

Dis ’n land ...

Hoewel nie foutloos nie, is dit ’n pragtige land, ons Suid-Afrika. Dit is ’n land van drome: bewus van sy brutale verlede, gevoelig vir sy diep ongelyke hede, en hoopvol oor ’n billike en regverdige toekoms. Dit is ’n land vir en van dié wat weet dat ons verlede uitgewis kan word deur die keuses wat ons in die hede maak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.