MY peetdogter, ’n eerstejaar in Makhanda, is ’n wyse meisie.
Toe ek begin huis soek in ’n seedorpie naby die Tuinroete, vertel ek haar ek tel ’n rassistiese ondertoon op.
Ek het onder meer langs vriende se snoekbraaivuur gesit saam met ’n egpaar wat ek daardie aand ontmoet het. “Hoekom het julle twee Gautengers op dié dorp besluit?” vra ek die vrou. “Omdat hier so baie wit mense woon,” antwoord sy...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.