MISKIEN is dit die hartseer uit-die-bloute-snik vir niks, of die angsprikkels wat jou in die nag wakker hou. Die irritasie wat oorkook oor 'n onbenulligheid, die woedevlaag wat jou onverwags soos 'n sluipmoordenaar oorrompel.
Daar is baie maniere waarop die trauma van Covid-19 en die stres van 'n wêreldwye inperking aan mense se geestestoestand wegkalwe, maar uiteindelik sal dit waarskynlik in jou intiemste verhoudings wees wat jy die pandemie se tentakels die skerpste voel, sê Esther Perel, die wêreld se gunsteling-verhoudingsghoeroe.
“'n Ramp soos hierdie is 'n verhoudingsversneller. Mense raak bewus van hulle sterflikheid. Dit is soos 'n skadu. En dan sê mense: ‘Die lewe is kort, kom ons trou, kom ons maak babas, waarvoor wag ons?’ Of hulle sê: ‘Die lewe is kort, ek het lank genoeg gewag, ek wil nie meer hier wees nie.’"..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Die mesmakers van Mzansi