DIS vroegaand Vrydag, buite in die straat waar ons saam met die ander gaste staan en wag om in te gaan vir die opening van die nuwe Zuma Restaurant in Umhlanga.
Die atmosfeer is gelaai; die vibe is High Energy 100% Zulu Boy Not-Quite-Uhuru Medical Parole Survivor's Club Indian Urban Renaissance. Ou storie, julle weet mos.
Dis ek en Jacob en Schabir. Carl kon dit nie maak nie, want iemand het glo al sy uitgaanklere gesteel. Anyway het hy mos nie eintlik ritme nie, so all good. Vanaand gaan ons dans dat die Bee Gees bewe!..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.