‘Maats, djille wiet sieka dis nie koel om te praat van ’n...

MIX MASALA

‘Maats, djille wiet sieka dis nie koel om te praat van ’n jean nie, nè?’

Van insigte oor die deugdelike huisvrou tot by hoe om te weet of Mamma en Pappa nog seks het, en ander dinge wat jy dalk nooit wou geweet het nie.

  • 01 Desember 2023
  • Vrye Denker
  • 3 min om te lees
  • artikel 7 van 29

Hierdie week in die geskiedenis

29 November 1864: Die Sand Creek Massacre vind in Colorado plaas. Amerikaanse soldate en burgerlikes het sonder provokasie 'n Cheyenne-nedersetting aangeval en tussen 150 en 200 mense doodgemaak, meestal vroue en kinders.

28 November 1907: Koning Leopold II van België oorhandig die administrasie van die Kongo aan die Belgiese parlement...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.