Het joernaliste die Wilgenhof-debakel uit verband geruk?

BETEKENISLOSE RITUELE

Het joernaliste die Wilgenhof-debakel uit verband geruk?

News24 en ander publikasies se beriggewing oor die bewerings van onheilsame en sinistere rituele en tradisies in die Wilgenhof-manskoshuis op Stellenbosch het onder skoot gekom van alumni van die koshuis en ander simpatiseerders, wat reken dat dit onakkuraat en sensasie-soekend is. ALI VAN WYK kyk na die beskuldigings.

EK weet die stof rondom die Universiteit Stellenbosch se Wilgenhof-Tehuis-vir-Ongehude-Mans se “hool van gruwels” het meestal gaan lê, maar my gedagtes bly terugdwaal na die verskynsel van ritualistiese inlywingstradisies en -geheime.

Die saak word boonop op sosiale media lewendig gehou deur some of my best friends, who are Wilgenhoffers. Dis mense wat in lewensuitkyk niks minder as progressief is nie, maar as dit by Wilgenhof kom is hulle heel getouch op hulle studio.

Hierdie defensiewe houding neem meer die vorm aan van persepsies van “sensasionele en onakkurate beriggewing” oor Hool 88 en verwante sake, as oor ’n opregte openheid oor die geskiedenis van Wilhenhof se doop- en middernagtelike “dissiplinêre” aktiwiteite. Wat in Wilgenhof gebeur, bly in Wilgenhof...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.