Aborsie is nie ’n vuil woord nie

‘VROUEDINGE’

Aborsie is nie ’n vuil woord nie

MARITA VAN DER VYVER lig op Internasionale Vrouedag haar wynglas hoog op Frankryk, wat die eerste land geword het om aborsieregte in die grondwet te verskans.

FRANKRYK het vandeesweek geskiedenis gemaak deur die eerste land in die wêreld te word wat aborsieregte in die grondwet verskans. Die feit dat meer as 80% van die bevolking regoor die politieke spektrum blykbaar aborsieregte steun, of in elk geval nie daarteen betoog of beswaar maak nie, voel soos 'n wonderwerk in 'n land waar betogings soms as die nasionale sport beskou word.

Maar dit het waarskynlik meer met die mag van woorde as met wonderwerke te doen.

Eufemismes en misleidende frases..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.