’n Pandemie van vrot kommunikasie

KAF VAN DIE KORING

’n Pandemie van vrot kommunikasie

Dis 27 Maart vier jaar sedert ons eerste Covid-lockdown. JOAN VAN ZYL kyk terug na die kommunikasie-flaters van die pandemietydperk en kry ’n bietjie skaam oor haar eie destydse Covid-hovaardigheid.

Daar is iets wat ek moet bely.

Ek was ’n Covid-hoofdogter. Een van daai wat jou op straat aangespreek het as jy sonder ’n masker was en jou van onverantwoordelikheid beskuldig het as jy jou nie laat inent het nie.

En as jy sou stry, het ek blitsvinnig geantwoord: “Maar die wetenskap sê so.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.