Padlangs met Pakendorf

ONDERHOUD

Padlangs met Pakendorf

Harald Pakendorf is ’n legende in die Suid-Afrikaanse politieke joernalistiek. MICHÈLE MEYER beleef aan huis met hom van sy herinneringe en gedagtes.

DIT sous in Randburg. Kabous, die boerboel, kom snuffelgroet voor sy haar agter Harald Pakendorf se sitplek neervly. Klokslag 05:00 soggens is dié twee stapmaats. 

“Ek’s van ’n sendingstasie, al fênsie werk waarvan ek geweet het, was my oom, ’n ambassadeur … ek dink toe ook diplomatiek, politiek was my fokus.”

Politieke instink..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.