ONS stry steeds oor hoe Covid-19 hanteer is, al is die siekte self so te sê vergete. In die Amerikaanse verkiesing later vanjaar gaan entstowwe, die verpligte dra van maskers en die inperkings weer 'n strydpunt wees. En 'n prominente anti-vaxxer soos Robert F. Kennedy jr. gaan selfs meer aandag kry noudat hy saam in die Trump-kraal blêr. Die geloofwaardigheid van gevestigde instellings soos die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO), die Amerikaanse Centers for Disease Control, en almal wat op wetenskaplik bewese feite gesteld is, word steeds gereeld in twyfel getrek.
Daarom was baie van die reaksie op die WHO se tweede verklaring van a-pokke as 'n internasionale noodgeval heeltemal voorspelbaar. Hier is van die kommentaar wat lesers vandeesweek onderaan 'n storie op Netwerk24 daaroor geplaas het:
“Warawarawara WHO. Min mense dink nog dat julle edel bedoelings het."..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
WAT IS A-POKKE?
Covid se skadu hang donker oor dié nuwe gevaar
Dis nog heeltemal te vroeg om aan a-pokke as ‘die nuwe pandemie’ te begin dink, maar dit sal ook 'n fout wees om dit te onderskat, meen WILLEM KEMPEN.
Deel
ONS stry steeds oor hoe Covid-19 hanteer is, al is die siekte self so te sê vergete. In die Amerikaanse verkiesing later vanjaar gaan entstowwe, die verpligte dra van maskers en die inperkings weer 'n strydpunt wees. En 'n prominente anti-vaxxer soos Robert F. Kennedy jr. gaan selfs meer aandag kry noudat hy saam in die Trump-kraal blêr. Die geloofwaardigheid van gevestigde instellings soos die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO), die Amerikaanse Centers for Disease Control, en almal wat op wetenskaplik bewese feite gesteld is, word steeds gereeld in twyfel getrek.
Daarom was baie van die reaksie op die WHO se tweede verklaring van a-pokke as 'n internasionale noodgeval heeltemal voorspelbaar. Hier is van die kommentaar wat lesers vandeesweek onderaan 'n storie op Netwerk24 daaroor geplaas het:
“Warawarawara WHO. Min mense dink nog dat julle edel bedoelings het."..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Entstof-onnoselheid laat oorwonne siektes weer kop uitsteek
’n Pandemie van vrot kommunikasie
‘Tja,’ sê skoonma oor Nederlandse gesondheidsorg
Lang-Covid: nuwe insigte en nuwe hoop
Wederkoms van die anti-vaxxers
Hy maak vriende deur te skop en te slaan
Project 2025 en waarom Trump daarvan wegstaan
Wie is Nicolás Maduro?
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.