HULDEBLYK
Pravin: Kleivoete en jazz
Knorrig en krapperig, beduiweld en briljant, Pravin Gordhan was nie ’n maklike baas nie, skryf TELITA SNYCKERS. ‘Maar ons het bloed uit klippe getap vir hom, en voortande gegee vir hom, want hy was die mees dinamiese, inspirerende leier.'
HULDEBLYK
Pravin: Kleivoete en jazz
Knorrig en krapperig, beduiweld en briljant, Pravin Gordhan was nie ’n maklike baas nie, skryf TELITA SNYCKERS. ‘Maar ons het bloed uit klippe getap vir hom, en voortande gegee vir hom, want hy was die mees dinamiese, inspirerende leier.'
Deel
PRAVIN GORDHAN het altyd sy e-posse afgesluit met 'n eenvoudige “pg”. Klein letters, groot impak. ’n Komplekse, nederige, selfversekerde messias.
Ek is einde 2009 weg by die SA Inkomstediens, SARS. Die afgelope dekade of so werk ek as 'n konsultant vir organisasies soos die Internasionale Monetêre Fonds. En so deur die jare het ek opdragte uitgevoer in meer as 25 lande, saam met ministers van finansies en kommissarisse van belastingdienste wêreldwyd. En keer op keer, sonder versuim, was daar een vraag: “SARS? Het jy saam met Pravin gewerk?!”
Dis dalk op die oog af moeilik om te verstaan hoe ’n kommunisties-sosialistiese apteker sulke diep voetspore kon trap in harte so ver van ons hoekie aan die verste suidelike punt van Afrika. Dis moeilik om te verduidelik presies hoe goed SARS eintlik was, en presies hoe ver gevorderd ons filosofie, beleid en stelsels was...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
MKP het nié die ANC van sy sondes verlos nie
Tweepot-plan kán help om SA meer te laat spaar
Jan Taks staan op uit die staatskaping-as
Ivan Pillay: belastingbaas en JZ-nemesis
Ek sien ’n perdjie, dalk ’n kietie?
Politieke Notaboek | As jy die ANC-leeu kielie
Deel
-
Deel