Die media: vyand van vrye spraak of dienaar van die openbare mening?

LESERSDEBAT

Die media: vyand van vrye spraak of dienaar van die openbare mening?

MAX DU PREEZ bepeins die stand en rol van die media in die moderne samelewing en wroeg oor waar Vrye Weekblad inpas.

VOLGENS oorlewering was daar baie lank gelede ’n rowwe, sterk man wat in die berge woon, maar snags in vroueklere dorp toe sluip en stout kinders in ’n sak prop en wegdra. Geslagte lank is kinders gedreig dat hy hulle gaan kom haal as hulle stout is.

Sy naam was Antjie Somers, Afrikaans se eie bogeyman (van die ou Middel-Engels bogge, “a frightening spectre”). Dis meer as net ’n sondebok.

Daar is deesdae ’n nuwe Antjie Somers in ons openbare diskoers: Die MSM of mainstream media, ook genoem legacy media. ’n Vrye Weekblad-intekenaar, Danie Loots, het in ’n meningsartikel (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-10-18-mening-die-formele-media-se-dae-is-getel/) verlede week hierna as die “formele media” verwys...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.