SA in 2025: Ligte, kamera, aksie, die krag is weer aan!

DIE TOEKOMS WINK

SA in 2025: Ligte, kamera, aksie, die krag is weer aan!

Vir die eerste keer in baie jare is daar ’n optimisme te bespeur by Suid-Afrikaners. Daar is nie ’n verkiesing om oor te baklei nie, beurtkrag is al tien maande lank opgeskort en die politici maak ten minste of hulle wil saamwerk. ALI VAN WYK het 11 vooraanstaande Suid-Afrikaners gevra hoe hulle voel oor die nuwe jaar.

Vasti Roodt

Dekaan van die fakulteit lettere en sosiale wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch 

Wat gee jou moed vir 2025?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.