MIX MASALA
Die nuus wat jou kettingsaag laat opstart
Min van ons het verwag dat 'n Suid-Afrikaner oorsee beroemder gaan word as Rassie Erasmus! Maar Elon Musk, 'n ingenieur wat vuurpyle na Mars toe wil stuur en elektriese motors bou met geld wat die Amerikaanse regering vir hom gee, is nou ook pres. Donald Trump se bromance-broer wat enigiets saam met hom doen en sommer by kabinetsvergaderings kan instap met sy simpel hoedjie en begin grappies maak. ALI VAN WYK het 'n paar memes gekry, as jy ons nie wil glo nie.

Deel
♦ VWB ♦
NEEM DEEL AAN DIE GESPREK: Gaan na heel onder op die bladsy om op hierdie artikel kommentaar te lewer. Ons hoor graag van jou, maar hou asseblief by ons kommentaarbeleid (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-10-21-vrye-weekblad-kommentaarbeleid/).
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Stof jou vellies af voor jy jou Trump-kaart speel
Die nuus wat klap soos ’n 13de tjek
Die nuus wat jou koek kan laat platval
Die nuus wat jou bankdetails steel
Nuus wat jou minder neerslagtig maak (dalk)
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.