Die nuus wat jou ’n groenkaart (met goue rand) kan besorg

MINI MIX MASALA

Die nuus wat jou ’n groenkaart (met goue rand) kan besorg

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het by sy nuwe beste maatjie, Elon Musk, gehoor die boere in Suid-Afrika se grond word op groot skaal afgevat. Hy't summier nog 'n uitvoerende bevel geteken om wit Afrikaners as vlugtelinge in Amerika te ontvang. Stof dus jou vellies af, stryk die two-tone-hemp, en daar gaan jy. ALI VAN WYK het die memes gaan versamel.

♦ VWB ♦

NEEM DEEL AAN DIE GESPREK: Gaan na heel onder op hierdie bladsy om op hierdie artikel kommentaar te lewer. Ons hoor graag van jou, maar hou asseblief by ons kommentaarbeleid (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-10-21-vrye-weekblad-kommentaarbeleid/).

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.