5 dinge wat jy oor Faf moet weet – van sy liefdeslewe tot...

INTERNET-SENSASIE

5 dinge wat jy oor Faf moet weet – van sy liefdeslewe tot daai blitsbroekie

Faf de Klerk is 'n ou wat kan gees vang, skryf CEBELIHLE BHENGU.

DIE skrumskakel Faf de Klerk is ’n internet-sensasie nadat die Springbokke die Wêreldbeker vir die derde keer gewen het. ’n Video van Faf wat prins Harry in sy beroemde patriotiese Speedo ontmoet, is oral op Twitter te sien.

Wat sê die spelers:

Faf-aanhangers stel sommer baie belang in sy doen en late, van watter haarprodukte hy vir sy blonke lokke gebruik tot sy liefdeslewe. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.