Histories het altesame 23 eliteskole tot dusver 90% van al die Springbokke opgelewer. Hierdie skole trek nie net miljoene in borgskappe nie, maar kry ook lekker stewige donasies van welaf oudskoliere wat betaal vir hul rugbyprogramme, skryf SIBUSISO MJIKELISO.
DIE Springbokspan wat die William Webb Ellis-beker huis toe gebring het, het 'n massiewe beroering in die transformasiewerke veroorsaak en nou is daar 'n geskarrel om die volgende Makazole Mapimpi’s uit te snuffel.
Die span van 31, wat later 33 geword het met die insluiting van Thomas du Toit en Damian Willemse vir onderskeidelik Trevor Nyakane en Jesse Kriel, het gewys swart rugbyspelers is nie ’n monolitiese groep nie.
Dit was 'n mengelmoes van agtergronde en agterpaaie tot bo-op dieselfde bergpiek. Daar was Siya Kolisi, uit die crème de la crème van rugbyskole, Grey High School, en Jeppe Boys’ High School se S’bu Nkosi, St. Alban’s College se Bongi Mbonambi en die Zimbabwiese elitekosskool Peterhouse Boys’ School se Tendai Mtawarira...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
SKOLERUGBY
Op soek na al die onontdekte Mapimpi’s
Histories het altesame 23 eliteskole tot dusver 90% van al die Springbokke opgelewer. Hierdie skole trek nie net miljoene in borgskappe nie, maar kry ook lekker stewige donasies van welaf oudskoliere wat betaal vir hul rugbyprogramme, skryf SIBUSISO MJIKELISO.
Deel
DIE Springbokspan wat die William Webb Ellis-beker huis toe gebring het, het 'n massiewe beroering in die transformasiewerke veroorsaak en nou is daar 'n geskarrel om die volgende Makazole Mapimpi’s uit te snuffel.
Die span van 31, wat later 33 geword het met die insluiting van Thomas du Toit en Damian Willemse vir onderskeidelik Trevor Nyakane en Jesse Kriel, het gewys swart rugbyspelers is nie ’n monolitiese groep nie.
Dit was 'n mengelmoes van agtergronde en agterpaaie tot bo-op dieselfde bergpiek. Daar was Siya Kolisi, uit die crème de la crème van rugbyskole, Grey High School, en Jeppe Boys’ High School se S’bu Nkosi, St. Alban’s College se Bongi Mbonambi en die Zimbabwiese elitekosskool Peterhouse Boys’ School se Tendai Mtawarira...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Herschel Jantjies se lang pad na die Wêreldbeker
Deel
-
Deel
Sibusiso Mjikeliso
JoernalisSibusiso Mjikeliso is onder meer ’n voormalige redakteur van die tydskrif Kick-Off en die skrywer van Being A Black Springbok – The Thando Manana Story.