Dís hoekom ek nie trots is op Pride nie

MAAR DIE MARDI GRAS

Dís hoekom ek nie trots is op Pride nie

Dis ’n kans om te lag en dans en soen en jubileer en lief te wees. In die daglig. In die strate, skryf BEYERS DE VOS oor die jaarlikse Pride-partytjie (en dis ’n moerse partytjie) wat op 29 Februarie in Kaapstad plaasvind. Die vraag is: in watter strate?

Die eerste keer

Nadat ek my eerste Pride bygewoon het, moes ek onmiddellik besef het hoeveel verdeeldheid daar steeds in dié land is. Maar ek het nie. My oë was vol glitter en Pride was net nog ’n verskoning om te drink en te dans.

Dié Pride was meer as ’n dekade gelede. Ons het neon body paint oor ons gesmeer. Ons het reënboë op ons wange geverf. Ons het ons styfste T-hemde aangetrek. Ons was jonk en dom en vol ... wel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.