FW, ek vergewe jou

APARTHATE

FW, ek vergewe jou

Langs die N1 was daar eens ’n gemengde woonbuurt met houthakkers en waterdraers ... totdat “aparthate” toegeslaan het. Maar HEIN EKSTEEN se ma het gesê hulle sal almal saam Eerste Klas ry totdat die regering sy stront laat staan.

“HIER woon Kaffer, Moor en Indiaan almal saam.”

My ouma Malie se beskrywing van waar ek grootgeword het. Die Akkers, teenaan die N1, naby aan waar N1 Stad buite Kaapstad vandag is.

Ons huis, die enigste in die buurt waarvan die telefoon nooit afgesny is nie. Ons kar, ’n VW Beetle, die enigste wat elke keer gevat het met die draai van die sleutel (toegegee, ek moes elke aand ’n streepsak onder die enjin lêmaak sodat dié nie te koud kry gedurende die snerpende winternagte nie)...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.