KORTVERHAAL | Die grendelbegrafnis

FIKSIE

KORTVERHAAL | Die grendelbegrafnis

“Raait,” sê Ryno se pa. “Is julle maskers op? Hier is die eerste padblokkade.” 'n Gesin van Durbanville is onderweg na 'n begrafnis in Uitenhage, in dié kortverhaal deur LYNNÉ SCHOEMAN.

“DAN het ons heelwat navrae oor begrafnisse gehad.”

Soos met elke vorige toespraak klink die minister na aan trane.

Ryno se pa stel die televisie sagter en strek sy bene voor hom op die bank uit. Sy ma staan op om kombuis toe te gaan, maar steek vas toe die minister oor die getal roubeklaers begin uitwei:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.