Evita se Perron is dood aan Covid, maar ...

LEGENDE WORD BEWAAR

Evita se Perron is dood aan Covid, maar ...

Twee toffiemakers het soos engele tot die redding gekom, skryf MARYKE ROBERTS. Weliswaar nie uit die hemel nie, maar in 'n supermark.

“AS ek nou by die Perron gaan kuier, is ek die bedonnerde outoppie wat knor as dinge nie is soos hy dit onthou nie,” spot Pieter-Dirk Uys.

Baie dinge het by sy geliefde Evita se Perron verander sedert die pandemie verlede jaar so byna-byna veroorsaak het dat die deure finaal gesluit moes word.

“Die grootste nagmerrie het op 23 Maart 2020 waar geword. Amper oornag moes ons alles stop en die 13 Perronistas-personeel laat gaan. Die venue was stil en sonder klanke, maar met groot maandelikse koste. Evita se Perron is dood aan Covid, maar ...”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.