Die woordversamelaar

KORTVERHAAL

Die woordversamelaar

Sy het woorde om haar hele lewe gehekel. Sy het hulle geweef en ingeryg soos krale. Sy het die woordstringe om haar nek gedra en soos ’n bidsnoer tussen haar vingers gevryf vir genade. En toe kom Boskasie met sy wippende woorde wat bollemakiesie geslaan het en ondeund in alles geloer het. En een min een was twee tesaam, skryf MARINDA KOLEV.

Versamel

versamel (ww.) het versamel 1. bymekaarbring; bymekaarmaak; vergaar 2. bymekaarkom, vergader

versamelaar (s.nw.) versameling (s.nw.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.