Bokke moet die Engelse @#%& – in Engels!

OORLOG OP DIE RUGBYVELD

Bokke moet die Engelse @#%& – in Engels!

Om kalm te bly as Suid-Afrika op Twickenham teen Engeland uitdraf, is soos om 'n weerwolf te probeer paai as dit volmaan is, reken DARREL BRISTOW-BOVEY.

MY VROU is bekommerd oor Saterdag.

“Dit sal seker nie soos verlede jaar wees nie, of hoe?” het sy vroeër die week gesê.

“Natuurlik nie,” het ek gerusstellend geantwoord...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.