Ek het dié week gedink aan die woorde van ’n vriendin wat aan kanker oorlede is: Dis die hoop wat jou doodmaak. Ek het daaraan gedink toe Rafael Nadal, op die drumpel van 38, teen Sascha Zverev, 27, op die baan tree. Op Roland Garros in Parys, die toneel van Rafa se mees roemryke seges. In die verlede.
Ek kyk tennis soos ek boeke lees – agter die karakters aan. Dit skeel my min of jy die GAT (grootste van alle tye) is en meesterlike, strategiese tennis speel. As jy nie onder my vel inkruip nie, gaan ek nie na jou wedstryde kyk nie. Miskien kan ek jou in die verbygaan bewonder omdat jy jou liggaam soos ’n tempel behandel en slegs dadels eet wat in die tuin van Getsemane gekweek is. Maar onder druk, in die hitte van die stryd, manifesteer jou kille likkewaanhart, jou woedende vloermoere...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR
Wit kneukels om die raket
Ons boekeredakteur besin oor wanneer om te groet, oor die mansgrootte-snesies van weleer en die vreugdes wat vasgevang is in Vrye Tyd en Boeke.
Deel
Rus nou, my ou strydros
Ek het dié week gedink aan die woorde van ’n vriendin wat aan kanker oorlede is: Dis die hoop wat jou doodmaak. Ek het daaraan gedink toe Rafael Nadal, op die drumpel van 38, teen Sascha Zverev, 27, op die baan tree. Op Roland Garros in Parys, die toneel van Rafa se mees roemryke seges. In die verlede.
Ek kyk tennis soos ek boeke lees – agter die karakters aan. Dit skeel my min of jy die GAT (grootste van alle tye) is en meesterlike, strategiese tennis speel. As jy nie onder my vel inkruip nie, gaan ek nie na jou wedstryde kyk nie. Miskien kan ek jou in die verbygaan bewonder omdat jy jou liggaam soos ’n tempel behandel en slegs dadels eet wat in die tuin van Getsemane gekweek is. Maar onder druk, in die hitte van die stryd, manifesteer jou kille likkewaanhart, jou woedende vloermoere...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Professionele knuffelaars en palingparing
Steek jou filantropie in jou wit gat, kultuurtante!
Shet up, Let, en vier fees
Oor ry en vlieg en ’n bev of twee
Lappieskombers van belaglikhede, fees, lees en kuier
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.