Bokkie, jy’s ’n ixoki

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

Bokkie, jy’s ’n ixoki

Sak, Sarel! Ons boekeredakteur dink jy jok soos 'n bok en lieg soos 'n vlieg. Sy bekyk die naweek se Boeke- en Agterblad-aanbiedings en deel 'n gedig.

Oh, what a tangled web we weave
When first we practice to deceive

Dis ’n aanhaling uit sir Walter Scott se drama Marmion.

Vanaf die vroegste tye lieg mense deur hulle tande. Kain, as jy die Bybel glo, het gelieg dat hy nie weet waar sy broer is nie en gevra of hy sy hoeder is. Moenie by my kom met nuwe vertalings nie, ek is verknog aan woorde soos “hoeder” en “vertoewe”. Petrus het drie maal gejok voor hanekraai. Die Griekse filosoof Diogenes, die vader van sinisme, het ’n lamp in mense se gesigte geskyn op soek na ’n eerlike man. Vergeefs, as jy my vra...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.