1. Suid-Afrikaanse burgers sal van môre af 'n visum moet hê om Ierland binne te gaan, het die Ierse regering gister aangekondig. ’n Transito-visum sal ook nodig wees as jy deur Ierland na ’n ander bestemming wil reis. 'n Toename in Suid-Afrikaners wat in Ierland om asiel aansoek doen, is glo die belangrikste rede vir die stap.
2. Die Staatsdienskommissie (PSC) het sy lede gevra om hul samewerking te gee aan nuwe ministers van ander politieke partye as die ANC. Anele Gxoyiya, kommissaris van die PSC, het op 'n media-inligtingsessie in Pretoria 'n beroep op staatsamptenare gedoen om die nuwe administrasie te ondersteun...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DINSDAG MET ANESCA SMITH
Hup Holland Hup!
Daar is helaas slegte nuus vir aanhangers van ANESCA SMITH se briewe uit Nederland, en daar is weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
7 goed wat jy vandag wil weet
1. Suid-Afrikaanse burgers sal van môre af 'n visum moet hê om Ierland binne te gaan, het die Ierse regering gister aangekondig. ’n Transito-visum sal ook nodig wees as jy deur Ierland na ’n ander bestemming wil reis. 'n Toename in Suid-Afrikaners wat in Ierland om asiel aansoek doen, is glo die belangrikste rede vir die stap.
2. Die Staatsdienskommissie (PSC) het sy lede gevra om hul samewerking te gee aan nuwe ministers van ander politieke partye as die ANC. Anele Gxoyiya, kommissaris van die PSC, het op 'n media-inligtingsessie in Pretoria 'n beroep op staatsamptenare gedoen om die nuwe administrasie te ondersteun...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Afrikaanse fenomeen vat vlam onder ons ore
Nederlandse skeltaal en Annerlike Afrikaans
Europa se regses loer vir dié in SA
G’n haas om nuwe kabinet aan te wys
15+8 vrae aan Jonathan Amid
Deel
-
Deel
Anesca Smith
JoernalisAnesca Smith was vroeër politieke joernalis by Die Burger en Londense korrespondent vir Media24. Sy woon sedert 2013 in Nederland, waar sy 'n klein onderneming het.