15+8 vrae aan Jonathan Amid

AGTERBLAD

15+8 vrae aan Jonathan Amid

Om van letterkunde 'n beroep te maak sonder om aan enige instansie verbonde te wees, is nie kinderspeletjies nie. Dit verg bowenal baie leeswerk van alle soorte tekste. LAUREEN ROSSOUW vra die vrae.

Het jy al ooit van iemand gehoor wat 10 boeke in ’n week lees? Deurlees, nie vluglees nie. Dis Jonathan Amid. Hy is resensent, redigeerder, manuskripontwikkelaar, keurder vir uitgewers, asook skryfkonsultant. Sedert die begin van 2024 is hy fasiliteerder en gespreksleier vir Stellenbosch se Skrywersaande by die Oude Leeskamer in Stellenbosch.

1. Vertel meer van jou van, Amid? Jou agtergrond.

My van is Persies, dink ou Iran. My pa is 'n Israeli – ons is vervreem en het geen kontak nie – en my ma is Afrikaans, afgetree, verskeie tale magtig en besonder well-travelled. Sy het lank oorsee gewoon en 36 lande besoek voordat ek gebore is. Sy het my as enkelouer grootgemaak en is steeds die beste mens wat ek ken...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.